Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

afrikaner

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook Afrikaner
Tagetes erecta
Enkelvoud Meervoud
  afrikaner     afrikaners  
IPA: [ɑfriˈkɑːnər, ɑfrəˈkɑːnər], meervoud: [ɑfriˈkɑːnərs, ɑfrəˈkɑːnərs]
اَفْرِیكَانِرْ , meervoud: اَفْرِیكَانِرْسْ
afrikáner, afrika-ner, afriká-ner; meervoud: afrikáners, afrika-ners, afriká-ners
  1. (plante) Naam gegee aan verskillende soorte veldblomme van die geslagte op Wikispecies Gladiolus (fam. Iridaceae) en op Wikispecies Homoglossum (fam. Iridaceae), soos die rooiafrikaner, ens.
  2. (plante) Naam gegee aan sekere aandblom- en pypiesoorte, soos die bruinaandblom, geelaandblom, rooiaandblom en die rooipypie, rooibergpypie en witpypie.
  3. (plante) Naam gegee aan verskillende eenjarige blomkruidgewasse van die geslag op Wikispecies Tagetes (fam. Compositae).
  4. (dierkunde) Geharde, inheemse beesras, gekenmerk deur sy rooi of geelbruin kleur, kort, gladde hare, weglêhorings en ’n hoë skof.
afrikanertjie; meervoud: afrikanertjies

    Vertalings

  Vertalings:    afrikaner
Duits: 3 Sammetblume(de), Samtblume(de)
Engels: 1, 2 Afrikaner(en), Africander(en); 3 African marigold(en)
Nederlands: 3 afrikaantje(nl)


Naamval Enkelvoud Meervoud
  Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief afrikaner m/v afrikaneren afrikanere afrikanerne  
Genitief afrikaners afrikanerens afrikaneres afrikanernes
IPA: onbepaald: [afriˈkaːnər], bepaald: [afriˈkaːnərən]; meervoud: [afriˈkaːnərə], bepaald: [afriˈkaːnərnə]
  1. Afrikaan
  2. Afrikaanse, 'n inwoonster van Afrika.