belangrik
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | belangrik | belangrike | belangriks | |
Vergrotend | belangriker | belangrikers | ||
Oortreffend | belangrikste | |||
Intensiewe vorm | ||||
lewensbelangrik |
- Hulp:IPA: [bə.ˈlɑŋ.rək]
-
(lêer)
- Van groot betekenis; gewigtig; aansienlik.
- Dit is belangrik dat almal die vergadering bywoon.
Vertalings: belangrik | |||
---|---|---|---|