Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

dagga

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die daggaplant (Cannabis sativa).
Enkelvoud Meervoud
  dagga     -  
Hulp:IPA: [ˈdɑ.xa]
   
(lêer)
دَخَ
  1. Die blare van die daggaplant wat as dwelmmiddel gerook word.
  2. (plantkunde) 'n Geharde struikagtige plant in die genus op Wikispecies Cannabis wat byna oral kan groei.
  1. Dagga lei tot 'n gematigde euforie wat tot 2 ure kan duur.
  2. Dagga het ook medisinale waarde, soos om pyn ná operasies te verlig.
daggapyp

    Vertalings

  Vertalings:    dagga
Duits: Hanf(de); Marihuana(de)
Engels: hemp(en); marijuana(en)
Nederlands: marihuana(nl); wiet(nl)
Xhosa: -ya kl. 2

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dagga.