Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

epos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Kleitablet met 'n gedeelte van die Gilgamesj-epos (ca. 2000 v.C.).
Sien ook e-pos
Enkelvoud Meervoud
  epos     eposse of epe  
Van Grieks, ἔποςm, epos.
'n Verhaal of verhalende gedig wat 'n historiese of legendariese figuur beskryf; 'n heldedig.
'n Epos is 'n uitgebreide, poëtiese relaas oor die avonture van 'n held of soortgelyke figuur.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: epic(en)
Nederlands: epos(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor epos.