Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Selfstandige naamwoord
[wysig]
geheue (meervoud geheues)
- Die vermoë van die brein om inligting op te neem en dit later te herroep.
- (rekenaars) Die deel van 'n rekenaar wat veranderlike of onveranderlike kode of data stoor.