Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

haar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Vrou met 'n bos hare.
IPA: [ɦɑːr], meervoud: [ˈɦɑːrə]
هَارْ , meervoud: هَارِی
haar, meervoud: háre, há-re
Enkelvoud Meervoud
  haar     hare    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  haartjie     haartjies  
  1. Fyn, draadvormige, buigsame uitgroeisel op die kop van mense.
  2. Fyn, draadvormige, buigsame uitgroeisel op die liggaam van mense.
  3. Fyn, draadvormige, buigsame uitgroeisel op die kop en liggaam van diere.
  4. Draadvormige uitgroeisel op 'n sel of 'n plantdeel.

    Vertalings

  Vertalings:    haar
Deens: 1, 2, 3, 4 hår(da)
Duits: 1, 2, 3, 4 Haar(de)
Engels: 1, 2, 3, 4 hair(en)
Frans: 1 cheveu(fr); 2, 3 poil(fr)
Goties: 1, 2, 3, 4 𐍄𐌰𐌲𐌻(got) (tagl), (lang hare:) 𐌷𐌰𐌶𐌳𐍃(got) (hazds); 1 𐍃𐌺𐌿𐍆𐍄(got) (skuft)
Jiddisj: 1, 2, 3, 4 האָר (hor) (yi)
Klingon: 1 jIb
Latyn: 1 capillus(la), crinis(la); 2, 3 coma(la); 2 (enkele haar:) pilus(la)
Luxemburgs: 1, 2, 3, 4 Hoer(lb)
Nederlands: 1, 2, 3, 4 haar(nl)
Noors: 1, 2, 3, 4 hår(no)
Swahili: 1 unywele(sw)
Turks: 1 saç(tr), (enkele haar:) kıl(tr); 2, 3 kıl(tr); 3 tüy(tr)
Turks (Osmaans): 1 صاچ(osm) (saç), (enkele haar:) قیل(osm) (kıl); 2, 3 قیل(osm) (kıl); 3 توی(osm) (tüy)
Venda: 1 vudzi, ḽivhudzi, (enkele haar:) luvhudzi; 2 ḽihaha; 3 (lang hare:) mamvele, (kort hare:) vhukuse
Volapük: 1 herem(vo); 2, 3, 4 her(vo)
Xhosa: 1 unwele, (lang hare:) isihlwitha; 2, 3 uboya
Yslands: 1, 2, 3, 4 hár(is)
Zoeloe: 1 unwele(zu), (lang hare:) isihluthu(zu); 2, 3 uboya(zu)
Enkelvoud
Persoon 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de m 3de v 3de o
Onderwerp ek jy u hy sy dit
Voorwerp my jou u hom haar dit
Meervoud
  1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de
Onderwerp ons julle u hulle
Voorwerp ons julle u hulle
Verwys na 'n vrou wat reeds genoem is.

    Eienskappe

Voorwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord derde persoon enkelvoud vroulik.
Sannie dra haar hare los.

    Vertalings

  Vertalings:    haar
Duits: (datief:) ihr(de); (akkusatief:) sie(de)
Engels: her(en)
Goties: (datief:) 𐌹̈𐌶𐌰𐌹(got) (izái); (akkusatief:) 𐌹̈𐌾𐌰(got) (ija)
Nederlands: haar(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor haar.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord haar o
IPA: [ɦaːr],
Haar; haardos.
«Zij heeft prachtig haar
Sy het prachtige haar.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord haar v/m/o haren 
Verkleinwoord haartje haartjes
Haar; enkele vesels
«De haren op zijn hoofd.»
Die hare op sy kop.

    Eienskappe

In hierdie betekenis het in België die woord sy onsydige genus behou. In die noorde het dit vroulik geword en later ook manlik