hiperoniem
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
hiperoniem | hiperonieme |
- Die term kom vanuit Grieks: ὑπέρ 'huper' en ὄνομα 'onoma'. Die woorddeel "hiper-" beteken "bo" en "-oniem" beteken "naam" of "benaming".
- hi•pe•ro•niem
- (taalkunde) 'n Woord wat verwys na 'n superklas of groter afdeling van 'n nouer of meer spesifieke klas.
- "Vrug" is die hiperoniem van "koejawel"", "appel" en "aalbessie".
Vertalings: hiperoniem | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hiperoniem.