Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

in

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die appels lê in die mandjie.
Voorsetsel
in
  1. Binne; aan die binnekant; nie buite nie.
  2. Gedurende.
  1. Ons woon in Pretoria.
  2. Die eksamen is in Julie.

    Vertalings

  Vertalings:    in
Engels: in(en)
Nederlands: in(nl)
Russies: в(ru), во(ru)