Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

klimvis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Klimvisse.
Enkelvoud Meervoud
  klimvis     klimvisse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  klimvissie     klimvissies  
Samestelling van klim en vis.
'n Vis met amfibiese gewoontes in die genus op Wikispecies Periophthalmus.
Die klimvis is merkwaardig vanweë sy gewoonte om bokant die watervlak aan rotse, stamme of stingels vas te klou.

    Vertalings

  Vertalings:    klimvis
Engels: mudskipper(en), goby(en)
Nederlands: slijkspringer(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor klimvis.