Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

lantaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  lantaan     —  
   
(lêer)
lan•taan
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool La en atoomgetal 57.
Lantaan is 'n silwerig-wit metallieke element en is smeebaar, rekbaar en sag genoeg dat dit met 'n mes gesny kan word.

    Vertalings

  Vertalings:    lantaan
Engels: lanthanium(en)
Esperanto: lantano(eo)
Nederlands: lanthanium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lantaan.