Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

librasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die Maan se librasie.
Enkelvoud Meervoud
  librasie     librasies  
li•bra•sie
  1. (sterrekunde) 'n Skommelbeweging waarby 'n hemelliggaam effens om sy as draai en weer terugbeweeg
  2. (chemie) 'n Vibrasionele vryheidsgraad waarby 'n atoom of atoomgroep 'n beweging soos 1) uitvoer
  1. Danksy die Maan se librasie kan effens meer as 50% van die maan se oppervlak vanaf die aarde waargeneem word.
  2. Librasies kan in infrarooispektroskopie waargeneem word, maar hulle het baie lae frekwensies.

    Vertalings

  Vertalings:   sterrekunde
Engels: libration(en)
Nederlands: libratie(nl) v
  Vertalings:   chemie
Engels: libration(en)
Nederlands: libratie(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor librasie.