meester
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
meester | meesters |
- مَِیسْتِرْ , meervoud: مَِیسْتِرْسْ
- Onderwyser
- Eienaar, baas, bestuurder
- Akademiese graad van magister
- Groot kunstenaar, geleerde, iemand wat in iets uitblink
- 1. skoolmeester, onderwyser
- 3. magister
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | meester | meesters |
Verouderde vorme | ||
Genitief | meesters | meesters |
Datief | meester | meesters |
- IPA:
- Nederlands: [ˈmeːstər, ˈmeɪ̯stər], meervoud: [ˈmeːstərs, ˈmeɪ̯stərs]
- Belgies: [ˈmeːstəʀ], meervoud: [ˈmeːstəʀs]
- Meester, skoolmeester, onderwyser
- Meester, eienaar, baas, bestuurder
- Meester, groot kunstenaar, geleerde, iemand wat in iets uitblink
- 1. leraar, (laerskoolonderwyser:) onderwijzer