Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

muis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Muis.
'n Rekenaar muis.
Enkelvoud Meervoud
  muis     muise    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  muisie     muisies  
IFA: [ˈmœʏ̯s], meervoud: [ˈmœʏ̯sə]
muis
  1. (soogdiere) 'n Knaagdiertjie met 'n spits snuit, relatief groot oë en ore. Hulle kan 'n pes wees maar kan ook as troeteldiere of labratoriumdiere aangehou word.
  2. (rekenaarwetenskap) Invoerapparaat vir 'n rekenaar wat 'n wyser op 'n skernaarskerm laat beweeg.
  1. Die kat jaag 'n muis.
  2. Beweeg die muis tot oor die dokument en klik daarop om dit oop te maak.
«Die berg het 'n muis gebaar.»
Van 'n klein werkie 'n reusetaak maak.
«As die muis vol is, is die meel bitter.»
As 'n mens voldoende geëet het, is die kos skielik nie meer lekker nie.
«Die skip het met man en muis vergaan.»
Almal het verdrink.
«As die kat weg is, is die muis baas.»
Sonder goeie bestuur maak die onderskiktes nes hulle wil.
«Klein muisies het groot ore.»
'n Mens moet versigtig wees wat hulle voor kinders sê.

    Vertalings

  Vertalings:    muis
Engels: mouse(en)
Esperanto: muso(eo)
Nederlands: muis(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor muis.