offer
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
offer | offers |
- IPA: [ˈofər], meervoud: [ˈofərs]
- IPA: teenwoordige tyd: [ˈofər]; verlede tyd: [χəˈofər]
- اَُوفِرْ , meervoud: اَُوفِرْسْ
- teenwoordige tyd: اَُوفِرْ ; verlede tyd: خِئَُوفِرْ
- Gawe aan God of 'n godheid.
- (Slaams-Afrikaans ook:) koerbaan
Vertalings: offer | |||
---|---|---|---|
|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | offer |
Verlede Tyd | ek | het geoffer |
Verdere vervoegings: offer (vervoeging) |
- Gawe aanbied aan God of 'n godheid.
Vertalings: offer | |||
---|---|---|---|
|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | offer o | offers |
Verouderde vorme | ||
Genitief | offers | offers |
Datief | offer | offers |
Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|---|
Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
Nominatief | offer o | offeret | offer | offeren |
Genitief | offers | offerets | offers | offerens |