Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

oor

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Mens se oor.
Enkelvoud Meervoud
  oor     ore    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  oortjie     oortjies  
IPA: [uə̯r]
oor
اُوَرْ
Orgaan waarmee gehoor word.
"Hoekom is Ouma se ore so groot?” vra Rooikappie. Die wolf antwoord, "Om beter te kan hoor, my kind".
Hulle het ore, maar kan nie hoor nie, ook het hulle neuse, maar kan nie ruik nie. (Psalm 115:6)

    Holonieme

Gesig, kop, liggaam
«Klein muisies het groot ore.»
'n Mens moet versigtig wees wat hulle voor kinders sê.

    Vertalings

  Vertalings:    oor
Deens: øre(da)
Duits: Ohr(de)
Duits (Ou Hoog-): ōra (goh)
Engels: ear(en)
Engels (Oud-): ēare (ang)
Faroëes: oyra(fo)
Fins: korva(fi)
Frans: oreille(fr)
Fries (Oud-): āre (ofs)
Goties: 𐌰𐌿𐍃𐍉(got) (áusō)
Jiddisj: אױער(yi) (ojer)
Latyn: auris(la)
Luxemburgs: Ouer(lb)
Kasjoebies: ùchò(csb)
Masai: enkiook
Nederlands: oor(nl)
Middelnederlands: ōre (dum)
Oudnederlands: ōra (odt)
Ngala: litói(ln)
Noors (Boekmaal): øre
Noors (Nieu-): øyre(nn)
Noors (Oud-): eyra
Saksies (Oud-): ōra (osx)
Russies: ухо(ru) o
Sweeds: öra(sv)
Turks: kulak(tr)
Turks (Osmaans): قولاق(osm) (kulak)
Yslands: eyra(is)
Die hond spring oor die hindernis.
Voorsetsel
oor
1. Na die ander kant, oorkant.
2. Langs.
3. Op, aan die bokant.
Die seun stap oor die straat.

    Vertalings

  Vertalings:    oor
Duits: über(de)
Engels: over(en), across(en)


Bywoord
oor
Verby.
Die die reën nou oor.

    Vertalings

  Vertalings:    oor
Duits: vorbei(de)
Nederlands: over(nl)
Engels: about(en)


Voegwoord
oor
Omdat.
Dis oor sy so hard werk dat haar punte so goed is.

    Vertalings

  Vertalings:    oor
Duits: because(de)
Engels: weil(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oor.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord oor o oren 
Verouderde vorme
Genitief oors oren  
Datief oor, ore oren
oor, datief: oor(e); meervoud: ooren
IPA:
Nederlands: [oːr, oʊ̯r], meervoud: [ˈoːrə(n), ˈoʊ̯rə(n)]
Belgies: [oə̯ʀ], meervoud: [ˈoə̯ʀə(n)]
Oor