oorspronklik
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | oorspronklik | oorspronklike | oorspronkliks | |
Vergrotend | oorspronkliker | oorspronklikers | ||
Oortreffend | oorspronklikste |
- oor•spron•ke•lik
- Soos dit in die begin was; allereerste; uit eie vermoeë/ self bedink.
- Latyn (Lingua Latina) is 'n taal wat oorspronklik in die streek Latium, wat Rome insluit, gepraat is.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|