sleg
Voorkoms
- sleg
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | sleg | slegte | slegs | |
Vergrotend | slegter | slegters | ||
Oortreffend | slegste |
- Nie goed nie; onaangenaam; bedorwe.
- Die opposisie het sleg gevaar.
- Die kos is sleg.
- Die vertoning was darem nie te sleg nie.
Vertalings: sleg | |||
---|---|---|---|