soldeer
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | soldeer |
Verlede Tyd | ek | het gesoldeer |
- sol•deer
- (tegniek) Los metaaldele aanmekaar heg deur van gesmelte metaal (die soldeersel) gebruik te maak.
- Die tegnikus soldeer die gebreekte draad aan die luidspreker vas.
Vertalings: soldeer | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | soldeer m/o |
- Hulp:IPA: [sɔɫ.ˈdɪːr]
-
(lêer)
- sol•deer
- (tegniek) Soldeersel; metaallegering wat maklik smelt.
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van solderen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van solderen
- gebiedende wys van solderen
- 1.: Ik soldeer.
- 2.: Soldeer je?
- 3.: Soldeer!