tronk
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tronk | tronke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
tronkie | tronkies |
- Van Portugees tronco, van Latyn truncus.
- Gevangenis; plek van aanhouding; 'n gebou of kompleks van geboue waar mense vir hul oortredings opgesluit word.
- Mense wat in 'n tronk aangehou word, word gevangenes of prisoniers genoem.
- Die personeel wat die tronk beman en bedryf word tronkbewaarders genoem.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tronk.
Vertalings: tronk | |||
---|---|---|---|