Other by Pieter Heydenrych
Papers by Pieter Heydenrych
Word and Action = Woord en Daad, 2008
Suid-Afrikaners bevind hulle daagliks binne die sigbare gesagsfeer van 'n plaaslike regering ... more Suid-Afrikaners bevind hulle daagliks binne die sigbare gesagsfeer van 'n plaaslike regering en owerheid. Die bevoegdhede en funksies waarmee plaaslike regerings ingevolge die Grondwet getaak is, word ook waargeneem in die onmiddellike omgewing. Om enkeles te noem : Die verskaffing van water, elektrisiteit en sanitasie; die skoonhou van die omgewing; die verskaffing van verkeersveiligheidsdienste; die instandhouding van munisipale paaie en strate (insluitende die verf van padmerke); en basiese gesondheidsdienste.
Word and Action = Woord en Daad, 2012
By die oorweging van 'n analise van die goeie en slegte aspekte van die leierskap van 'n ... more By die oorweging van 'n analise van die goeie en slegte aspekte van die leierskap van 'n staatspresident kan 'n verskeidenheid sake ter sprake kom en 'n verskeidenheid benaderings kan gevolg word. Maar die sinsnede "goeie en slegte aspekte" bied ons reeds 'n leidraad dat ons hier te make het met 'n waardegedrewe analise. Watter waardes is hier ter sprake?
Politeia, 2012
Within the context of the 2011 local government elections (hereafter the 2011 elections), this ar... more Within the context of the 2011 local government elections (hereafter the 2011 elections), this article explores the correlation between the main issues raised by political parties as local government challenges and Government's understanding and response to these challenges in terms of policy and legislation. This is also contextualised within the different ideological understandings of democracy by the main political parties. The argument in this article is on the nature of these policy and legislative amendments, their development, connections with the Local Government Turnaround Strategy (LGTAS), the State of Local Government in South Africa Report as well as the interpretation of local government challenges by the major political parties during the 2011 elections. After considering the local government legislative context, the 2011 election manifestos of the ANC and the DA, policy assessments by Government as well as recent legislative amendments, the article concludes that a clear understanding of local government challenges does exist, and that a more activist approach is evidenced by amending legislation; however the focus should rather be placed on the day-to-day governance of local government.
Journal of Contemporary History, Dec 1, 2013
North-West University, 2018
DPhil (Political Studies), North-West University, Potchefstroom CampusSuid-Afrika is 'n nuwe ... more DPhil (Political Studies), North-West University, Potchefstroom CampusSuid-Afrika is 'n nuwe demokrasie en daarom is die fokus van hierdie studie gerig op die konsolidasie van demokrasie met spesifieke verwysing na die plaaslike regeringsfeer. In hierdie verband is die kernaspekte wat teoreties en in die toepassing in wisselwerkende verband geanaliseer word: demokrasie met 'n spesifieke fokus op deelnemende demokrasie, plaaslike regering en demokratiese konsolidasie. Hierdie aspekte word oorweeg met spesifieke verwysing na deelname in plaaslike regering en geanaliseer aan die hand van wykskomitees en plaaslike protes. Die vraag wat hierdie studie gevolglik oorweeg is: Watter invloed in verbandhoudende konteks het wykskomitees en protes, as tipes van deelnemende demokrasie in hul bydrae tot die konsolidasie van demokrasie? Uiteindelik: Watter model vir gekonsolideerde demokrasie omvat deelname wat strek van wykskomitees tot protes? Die studie oorweeg in die eerste plek die aard van demokrasie op teoretiese vlak en bespreek die ontwikkelingsgang van verteenwoordigende en deelnemende demokrasie in die verband. Die gevolgtrekking is dat verteenwoordigende demokrasie te beperkend is en in wisselwerking met deelnemende demokrasie moet tree. Hierdie gevolgtrekking blyk duidelik uit die bespreking van veral deelnemende demokrasie wat op die omvattendheid van die begrip van demokrasie dui en ook voorbrand maak vir 'n meer radikale en kontesterende interpretasie van demokrasie, maar hou ook verband met die Suid-Afrikaanse begrip van demokrasie, soos ook vergestalt in die Grondwet en die interpretasie daarvan. Konsolidasie van demokrasie word geanaliseer aan die hand van die begrip van demokrasie wat in die studie toepassing vind. Dit blyk duidelik dat 'n meer substantiewe begrip van demokratiese konsolidasie geanker in populêre soewereiniteit belangrik is, wat ook deurentyd geskep moet word. Bepaalde aanduiders van konsolidasie blyk ook uit hierdie bespreking. Die toepassing van hierdie begrippe vind plaas in die afweging van wykskomitees as geïnstitusionaliseerde vorme van deelname teenoor plaaslike protes as nie-geïnstitusionaliseerde vorme van deelname in die plaaslike regeringsfeer. Hier blyk dit dat die uitdagings in beide vorme van deelname soortgelyk is en spreek tot die waardes van demokrasie en ook dienslewering, beide verbandhoudend met die tweekantigheid van plaaslike regering soos in hierdie studie verstaan. Beide wykskomitees en plaaslike protes dui ook op 'n kwaliteit van stryd tussen die owerheid en burgery ten einde die Idee en Praktyk van demokrasie bymekaar te bring. Dit word voorgestel dat demokrasie en uiteindelik demokratiese konsolidasie in 'n tussenruimte tussen die Idee en Praktyk deur hierdie rolspelers geskep en betekenis aan gegee moet word. Die studie stel 'n model van hierdie skeppende en strydende demokrasie voor waarin wykskomitees en plaaslike protes in 'n wisselwerkende verhouding met plaaslike regering betekenis gee aan demokrasie en ook die aanduiders van wat konsolidasie sou behels, kan aktualiseer. Gebaseer op die aanduiders in hierdie tussenruimte in die Suid-Afrikaanse toepassing van wykskomitees en plaaslike protes is die vooruitsigte vir konsolidasie positief. Dit word dus voorgestel dat 'n omvattende begrip van demokrasie vereis word vir konsolidasie in plaaslike regering en Suid-Afrika in die algemeen. Die idee van skeppende strydende demokrasie wat in hierdie studie geartikuleer is, omvat 'n begrip van demokrasie wat verby die enkelsydigheid van bloot verteenwoordigende demokrasie of bloot deelnemende demokrasie kyk, ten einde die verwikkeldheid van wat demokrasie in werklikheid is, te artikuleer. Sodoende kan 'n tekortkoming in demokratiese teoretisering aangespreek word.Doctora
Land as a space of political contestation in South Africa The so-called "land question"... more Land as a space of political contestation in South Africa The so-called "land question" is a well known theme in South African political discourse. Much has been written on the subject in recent times, but also in the historical development of South African politics. This article articulates thoughts concerning the political meaning of land by way of framing the land question as a space of political contestation in South Africa, simultaneously discussing it against a wider international background, acknowledging that the land question is not unique to South Africa and that it also relates to many historical and contemporary political struggles. It is suggested that such an approach possibly may contribute to contextualise the matter and to shed some of the emotional baggage that often pertains to it. The article contextualises land as
Emerald Publishing Limited eBooks, Apr 18, 2022
By die oorweging van 'n analise van die goeie en slegte aspekte van die leierskap van 'n ... more By die oorweging van 'n analise van die goeie en slegte aspekte van die leierskap van 'n staatspresident kan 'n verskeidenheid sake ter sprake kom en 'n verskeidenheid benaderings kan gevolg word. Maar die sinsnede "goeie en slegte aspekte" bied ons reeds 'n leidraad dat ons hier te make het met 'n waardegedrewe analise. Watter waardes is hier ter sprake?
By die oorweging van 'n analise van die goeie en slegte aspekte van die leierskap van 'n ... more By die oorweging van 'n analise van die goeie en slegte aspekte van die leierskap van 'n staatspresident kan 'n verskeidenheid sake ter sprake kom en 'n verskeidenheid benaderings kan gevolg word. Maar die sinsnede "goeie en slegte aspekte" bied ons reeds 'n leidraad dat ons hier te make het met 'n waardegedrewe analise. Watter waardes is hier ter sprake?
South Africa’s Democracy at the Crossroads, Apr 18, 2022
Politeia, 2012
Within the context of the 2011 local government elections (hereafter the 2011 elections), this ar... more Within the context of the 2011 local government elections (hereafter the 2011 elections), this article explores the correlation between the main issues raised by political parties as local government challenges and Government's understanding and response to these challenges in terms of policy and legislation. This is also contextualised within the different ideological understandings of democracy by the main political parties. The argument in this article is on the nature of these policy and legislative amendments, their development, connections with the Local Government Turnaround Strategy (LGTAS), the State of Local Government in South Africa Report as well as the interpretation of local government challenges by the major political parties during the 2011 elections. After considering the local government legislative context, the 2011 election manifestos of the ANC and the DA, policy assessments by Government as well as recent legislative amendments, the article concludes that ...
Suid-Afrikaners bevind hulle daagliks binne die sigbare gesagsfeer van 'n plaaslike regering ... more Suid-Afrikaners bevind hulle daagliks binne die sigbare gesagsfeer van 'n plaaslike regering en owerheid. Die bevoegdhede en funksies waarmee plaaslike regerings ingevolge die Grondwet getaak is, word ook waargeneem in die onmiddellike omgewing. Om enkeles te noem : Die verskaffing van water, elektrisiteit en sanitasie; die skoonhou van die omgewing; die verskaffing van verkeersveiligheidsdienste; die instandhouding van munisipale paaie en strate (insluitende die verf van padmerke); en basiese gesondheidsdienste.
Grond en die sogenaamde "grondvraagstuk" is 'n welbekende tema in die Suid-Afrikaan... more Grond en die sogenaamde "grondvraagstuk" is 'n welbekende tema in die Suid-Afrikaanse politieke diskoers. Heelwat is reeds hieroor geskryf in die hedendaagse tydsgewrig, maar ook in die historiese verloop van die Suid-Afrikaanse politiek. Hierdie artikel artikuleer gedagtes rondom die betekenis van grond as politieke stryd (en ook binne die konteks van 'n bepaalde begrip van politiek) in Suid-Afrika, maar plaas dit ook teen 'n wyer internasionale doek. Moontlik kan so 'n benadering bydra om die saak te kontekstualiseer en te ontdaan van die emosionele bagasie wat dikwels daarmee gepaardgaan. Die benadering van die artikel is dat grond as politieke stryd hanteer word, waarna aandag geskenk word aan hoe politieke akteurs hulself posisioneer binne hierdie stryd. Daar word ook kortliks verwys na ander faktore wat 'n rol speel in hierdie politieke stryd. Die artikel sluit af met 'n gevolgtrekking ten opsigte van die grondvraagstuk, wanneer dit vanuit die...
Uploads
Other by Pieter Heydenrych
Papers by Pieter Heydenrych