Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                

UNLIMITED

Rapport

Wil jy dans, Kwarantyn?

Stille nag. Stille dag ook. Stille weke, dalk . . .

Tuis, alleen-alleen, of saam met ander alleen, sit-sit so alleen. Corona volente. Winston Churchill sou kon kwink: Nog nooit het iets so klein so skoorsoek-sêding, dat sterk gif in klein botteltjies kom, word in ons dae nog meer waar bewys: ’n Piepklein virus hou ’n ganse planeet tuis.

Wie rus? Ons almal. Amper.

In ’n era van netwerke bou en ’n wêreldwye web en verdrukkende groepdenke, word ons skielik teruggegooi na ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he

Related