RESEP-INSPIRASIE
Ek sien altyd uit na die volgende Idees en die inhoud stel net nooit teleur nie. En wow, toe ek op bladsy 30 van die Herfs 2024-uitgawe kom, kon ek my oë skaars glo. Ek kan nie wag om julle beeldskone sout toebroodjiekoek te probeer nie!
Baie dankie vir die tydskrif en die wonderlike idees wat altyd daarin