JOHAN SMIT was van 1976 tot 1983 predikant by die NG-gemeente Bellville-Oos en van 1983 tot 2001 by die Helderberg-gemeente in Somerset-Wes. Sedert sy aftrede skryf hy voltyds. Hy het al byna ’n ho...view moreJOHAN SMIT was van 1976 tot 1983 predikant by die NG-gemeente Bellville-Oos en van 1983 tot 2001 by die Helderberg-gemeente in Somerset-Wes. Sedert sy aftrede skryf hy voltyds. Hy het al byna ’n honderdtal boeke oor ’n verskeidenheid van onderwerpe gepubliseer. Johan is ook ’n gereelde medewerker van die Christelike tydskrif LIG en is getroud met die bekende skrywer, Nina Smit.view less