Mamoudzou
Mamoudzou is sedert 1977 die hoofstad en grootste stad van Mayotte, 'n oorsese gebied van Frankryk ten noorde van die Comore in die Indiese Oseaan. Die stad het 'n bevolking van 57 281 in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 41,94 km².
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Gebied | Mayotte |
Koördinate | 12°47′S 45°14′O / 12.783°S 45.233°O |
Stigting | 1830 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 41,94 vk km |
Hoogte bo seevlak | 16 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 57 281 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 400 vk/km |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | UTC +3 |
Burgemeester | Mohamed Majani |
Amptelike webwerf | villedemamoudzou.fr |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mamoudzou.
- (fr) Amptelike webwerf