BMW N42
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | BMW |
Produksietyd | 2001–2004 |
Konfigurasie | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 1,8–2,0 L (110–122 cu in) |
Blok | Aluminium |
Kopstuk | Aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | DBNA, met VVT & VVL |
Brandstoftipe | Petrol |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | BMW M43 |
Opvolger | BMW N46 |
Die BMW N42 is 'n DOHC-viersilinder-petrolenjin wat die BMW M43 vervang het. Dit is van 2001-2004 vervaardig. [1] [2]
Die N42 dien as basis vir die kleiner N40-enjin, wat nie oor valvetronic beskik nie.
Die N42B18 het die 1.4 tot 1.8 L-kategorie van die "Internasionale Enjin van die Jaar"-toekenning vir 2001 gewen. [3]
In 2004 is die N42 vervang deur die BMW N46 viersilinderenjin.
Ontwerp
In vergelyking met sy M43-voorganger, het die N42 'n DBNA-klepstelsel, VANOS (veranderlike kleptydreëling) en 'n aluminium-enjinblok. [4] Dit was die eerste BMW-enjin wat Valvetronic (veranderlike kleplig) gehad het. [5] [6]
Weergawes
Weergawe | Verplasing | Krag | Wringkrag | Jaar |
---|---|---|---|---|
N42B18 | 1 796 cc (109,6 cu in) | 85 kW teen 5 500 rpm | 175 Nm teen 3 750 rpm | 2001-2004 |
N42B20 | 1 995 cc (121,7 cu in) | 105 kW teen 6 000 rpm | 200 Nm teen 3 750 rpm | 2001-2004 |
N42B18
Die N42B18 het 'n verplasing van 1 796 cc, [1] gebruik Bosch Motronic ME9.2-enjinbestuur [7] en het twee balanseeraste.
Toepassings:
- 2001-2004 E46 316i en 316ti
N42B20
Die N42B20 het 'n verplasing van 1 995 cc, [1] gebruik Bosch DME ME9.2 brandstofinspuiting en het twee balanseeraste Die N42B20 se rooilyn is 6600 rpm
Toepassings:
- 2001-2004 E46 318i / 318Ci / 318ti
Verwysings
- ↑ 1,0 1,1 1,2 "Engine specifications for N42 engines". www.bmwheaven.com. Besoek op 3 Junie 2012.
- ↑ "3'E46 318ci model selection". www.realoem.com. Besoek op 16 Maart 2017.
- ↑ "Archive". www.ukimediaevents.com. Besoek op 22 Maart 2017.
- ↑ "BMW N42B20 Engine". www.mywikimotors.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2017. Besoek op 1 Oktober 2017.
- ↑ "BMW N42 Four Cylinder Valvetronic Engine". www.unixnerd.demon.co.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2020. Besoek op 22 Maart 2017.
- ↑ "Valve timing gear, cntrl unit Valvetronic BMW 3' E46, 318Ci (N42) — BMW parts catalog". www.bmwfans.info. Besoek op 3 Junie 2012.
- ↑ "BMW 3 2006 / E46". www.obdtester.com. Besoek op 22 Maart 2017.
BMW-enjins |
---|
Petrolenjins:
B- en S-reeks:
B38 |
B58 |
S65 |
S85
Dieselenjins: M21 | M41 | M47 | M51 | M57 | M67 | N47 | N57 | B47 | B48 | B57 |
Wysig hierdie sjabloon |