Gaai
Voorkoms
Gaai | |
---|---|
Die Eurasiese gaai, die oorspronklike gaai waarna alle ander gaaie genoem is. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genera | |
|
Gaaie omvat verskeie spesies mediumgroot, gewoonlik kleurryke en raserige sangvoëls in die kraaifamilie, Corvidae. Hulle is nie ’n monofiletiese groep nie. Anatomiese en molekulêre getuienis bestaan dat hulle in Amerikaanse en Ouwêreldse lyne ingedeel kan word, terwyl die Kanadese gaai van die genus Perisoreus ’n eie groep vorm.[1] Die kuifgaai (Platylophus galericulatus) word tradisioneel hier geplaas, maar sy posisie is onseker; dit lyk nie of dit enigsins tot die kraaifamilie behoort nie.[1]
Spesies
[wysig | wysig bron]Ouwêrelds
[wysig | wysig bron]- Garrulus glandarius
- Garrulus lanceolatus
- Garrulus lidthi
- Podoces hendersoni
- Podoces biddulphi
- Podoces pleskei
- Podoces panderi
- Ptilostomus afer
Kanadees
[wysig | wysig bron]- Perisoreus infaustus
- Perisoreus internigrans
- Perisoreus canadensis
Amerikaans
[wysig | wysig bron]
|
|
|
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Ericson, Per G. P.; Jansén, Anna-Lee; Johansson, Ulf S.; Ekman, Jan (Mei 2005). "Inter-generic relationships of the crows, jays, magpies and allied groups (Aves: Corvidae) based on nucleotide sequence data". Journal of Avian Biology. 36 (3): 222–234. doi:10.1111/j.0908-8857.2001.03409.x.http://www.nrm.se/download/18.4e32c81078a8d9249800021299/Corvidae%5B1%5D.pdf PDF fulltext
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Video's van gaaie op die Internet Bird Collection
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia