1549
Voorkoms
1549 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1544 | 1545 | 1546 | 1547 | 1548 | ◄ 1549 ► | 1550 | 1551 | 1552 | 1553 | 1554 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1549 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1549 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 49ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 23 Februarie – Gian Pietro Carafa (later Pous Paulus IV) word aartsbiskop van Napels.
- 8 April – In sy laaste lewensjaar stel Pous Paulus III nog 4 nuwe kardinale aan, waaronder Giovanni Angelo Medici (later Pous Pius IV).
- 29 November – Die konklaaf na die dood van Pous Paulus III begin. Dit sou 10 weke duur voordat Pous Julius III verkies word.
Geboortes
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]- 10 November – Pous Paulus III, die 220ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1468).