1783
Voorkoms
1783 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1778 | 1779 | 1780 | 1781 | 1782 | ◄ 1783 ► | 1784 | 1785 | 1786 | 1787 | 1788 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1783 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die beleg van Cuddalore | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1783 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 83ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Junie - Beleg van Cuddalore. Die Britte beveg 'n bondgenootskap van die Franse en die sultanaat van Mysore in die huidige Tamil Nadu.
- 14 Junie – Annibale Sermattei della Genga (later Pous Leo XII) word priester gewy.
- 23 Augustus – Bartolomeo Alberto Cappellari (later Pous Gregorius XVI) sluit aan by die Camaldolese klooster in Murano.
- 3 September – Die ondertekening van die Vrede van Parys beëindig die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog.
- 21 November – François Laurent d'Arlandes en Jean-François Pilâtre de Rozier onderneem die eerste bemande ballonvlug.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 27 Mei – William Sturgeon, Britse natuurkundige en uitvinder († 1850).
- 24 Julie – Simón Bolívar, 'n Venezolaanse vryheidsvegter en politieke leier († 1830).
- 10 Augustus – Louis Tregardt, een van die eerste Voortrekkerleiers († 1838).
- 17 September – Samuel Prout, Engelse waterverfskilder († 1852).
- 27 September – Agustín de Iturbide, Meksikaanse bevelvoerder, politikus en keiser († 1824).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 6 Februarie – Lancelot Brown, bekend as Capability Brown, was 'n Engelse landskapsargitek (* 1716)
- 18 September – Leonhard Euler, Switserse wiskundige (* 1707).