Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Samuel Prout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Samuel Prout

Portret van Samuel Prout deur John Jackson in 1831
Gebore (1783-09-17)17 September 1783
Plymouth, Devon, Engeland
Sterf 10 Februarie 1852 (op 68)
Londen, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Veld skilder

Samuel Prout (17 September 178310 Februarie 1852) is bekend in die waterverfskilderkuns vir sy getroue en gedetailleerde uitbeelding van geboue en omgewings in Wes-Europa nadat die Napoleontiese Oorloë tot 'n einde gekom het in 1815.

Galery

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]