Act of Union
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Act of Union kan na een van die volgende verwys:
- Act of Union 1535 tussen die Koninkryk van Engeland en Wallis,
- Tender of Union (Act of Union 1652), Anneksie van Skotland deur die Gemenebes van Engeland,
- Acts of Union 1707 tussen die Koninkryk van Engeland en die Koninkryk van Skotland,
- Act of Union 1800 tussen die Koninkryk van Groot-Brittanje en die Koninkryk van Ierland,
- Act of Union 1814 tussen Noorweë en Swede,
- Act of Union 1840 tussen Opper- en Neder-Kanada,
- Suid-Afrika-wet, stigting van die Unie van Suid-Afrika,
- Act of Union 1918 tussen Denemarke en Ysland.