Adolf
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Adolf is 'n bekende Duitse manlike voornaam.
Bekende naamdraers
[wysig | wysig bron]- Adolf Hitler (1889–1945), NSDAP-politikus
- Adolf Eichmann (1906–1962), Nazi-SS-opperhoof
Variante
[wysig | wysig bron]Voorname
[wysig | wysig bron]Die oorspronklike vorm is Adolfine.
- Adalwolf
- Adolphe (Frans)
- Adolfo (Italiaans en Spaans)
- Adolfas (Litaus)
- Athulf (Goties)
- Ådjølf (Norweegs)
- Aadolf (Fins)
- Adolphus (meestal Engels)
- Adelphus
Kortvorme
[wysig | wysig bron]- Ad, Ado, Adi
- Dolf, Dolfi
- Dolph (Engels)
Familiename
[wysig | wysig bron]- Adolphs
- Adolphsen