Allemanskraaldam
Voorkoms
Allemanskraaldam | |
---|---|
Amptelike naam | Allemanskraaldam |
Ligging | Ventersburg |
Provinsie/Land | Vrystaat, Suid-Afrika |
Koördinate | 28°17′15″S 27°9′1″O / 28.28750°S 27.15028°O |
Dam in | Sandrivier |
Doel | Besproeiing en huishoudelik |
Openingsdatum | 1960 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Gravitasiedam |
Hoogte van wal | 33 m |
Lengte van wal | 140 m |
Bakmaat | 174 500 000 m3 |
Reservoir | Allemanskraaldam Reservoir |
Damoppervlak | 265 ha |
Die Allemanskraaldam is 'n dam in die Sandrivier in die Noord-Vrystaat, Suid-Afrika. Die dam is in 1960 voltooi en het 'n bakmaat van 174.5 miljoen m3 en 'n oppervlak van 265 ha. Die damwal is 38 meter hoog.
Allemanskraaldam dam lê tussen Theunissen, Ventersburg, Senekal en Winburg. Theunissen is die naaste groot dorp. Die Willem Pretorius-wildreservaat strek rondom die hele dam.
Die dam voer kanale wat water aan die Sand-Vet-nedersettings wes van Virginia lewer.