Bee Movie
Voorkoms
Bee Movie | |
---|---|
Regisseur | |
Produksieleier |
|
Draaiboek |
|
Met |
|
Musiek deur | Rupert Gregson-Williams |
Redigeerder | Nick Fletcher |
Ateljee | DreamWorks Animation[1] Columbus 81 Productions[2][1] |
Verspreider | Paramount Pictures[1] |
Speeltyd | 91 min[3] |
Land | VSA |
Taal | Engels |
Begroting | V$150 miljoen[3] |
Bruto wins | V$293.6 miljoen[3] |
Bee Movie is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2007 wat deur Simon J. Smith en Steve Hickner geregisseer is. Die stemme van Jerry Seinfeld, Renée Zellweger, Matthew Broderick en John Goodman is onder andere gebruik.
Rolverdeling
[wysig | wysig bron]- Jerry Seinfeld as Barry B. Benson
- Renée Zellweger as Vanessa Bloome
- Matthew Broderick as Adam Flayman
- John Goodman as Layton T. Montgomery
- Patrick Warburton as Ken
- Chris Rock as Mooseblood die Muskiet
- Kathy Bates as Janet B. Benson
- Barry Levinson as Martin B. Benson
- Megan Mullally as Trudy, Honex Tour Guide
- Rip Torn as Pollen Jocks General Lou Lo Duca
- Oprah Winfrey as Regter Bumbleton
- Michael Richards as Bud Ditchwater
- Larry King as Bee Larry King
- Larry Miller as Dean Buzzwell
- Jim Cummings as Titel- en Graduasie-omroeper
- David Moses Pimentel as Hector
- Chuck Martin as Andy
- Brian Hopkins as Sandy Shrimpkin en TSA-agent
- John DiMaggio as Balju en Janitor
- Tress MacNeille as Jeanette Chung, Moeder en Koei
- Simon J. Smith as Trokbestuurder en Chet
- Ray Liotta as Homself
- Sting as Homself
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 "Bee Movie". AFI Catalog of Feature Films.
- ↑ McCarthy, Todd (28 Oktober 2007). "Review: 'Bee Movie'". Variety. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2018. Besoek op 1 Oktober 2014.
- ↑ 3,0 3,1 3,2 "Bee Movie". Box Office Mojo. IMDb. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2021. Besoek op 18 Januarie 2021.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Bee Movie. |