Carole Cook
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Carole Cook | |
Geboortenaam | Mildred Frances Cook |
---|---|
Geboorte | 14 Januarie 1924 Abilene, Texas, Verenigde State |
Sterfte | 11 Januarie 2023 (op 98) Beverly Hills, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1956-2023 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Carole Cook (14 Januarie 1924-11 Januarie 2023) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Gauntlet (1977), Sixteen Candles (1984), en Home on the Range (2004), en in die televisiereeks Knight Rider (1982).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1964: The Incredible Mr. Limpet
- 1977: The Gauntlet
- 1984: Sixteen Candles
- 2004: Home on the Range
- 2017: A Very Sordid Wedding
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1982: Knight Rider
- 2015: Break a Hip
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1977: In the Glitter Palace
- 1979: Rendezvous Hotel
- 1982: The Making of 'Summer Lovers'
- 1993: Gloria Vane
Video's
[wysig | wysig bron]- 2010: Let's Talk to Carole
- 2011: Jon Finch: The Ultimate Impresario