Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Eurovision-sangfees 2013

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eurovision-sangfees 2013
"We are one"
Data
Halfeind 1 14 Mei 2013
Halfeind 2 16 Mei 2013
Eindrondte 18 Mei 2013
Gasheer
Plek Malmö
Malmö Arena
Vlag van Swede Swede
Aanbieder(s) Petra mede
Deelnemers
Deelnemers 39
Terugkerend Vlag van Armenië Armenië
Onttrekkings Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina
Vlag van Portugal Portugal
Vlag van Slowakye Slowakye
Vlag van Turkye Turkye
Stemmig
Stemstelsel Die paneel se stemme tel 50%; die res word deur telestemming bepaal.
Wenlied Only Teardrops
Vlag van Denemarke Denemarke
Eurovision-sangfees
◄2012 2014►

Die Eurovision-sangfees 2013 was die 58ste uitgawe van dié internasionale sangfees. Danksy die oorwinning van Loreen met Euphoria in 2012 is dit in Swede georganiseer. Daar was 39 lande wat meegedoen het. Dit was 3 minder as die vorige jaar, omdat Bosnië-Herzegowina, Portugal, Turkye en Slowakye hulle onttrek het. Die Eurovision-sangfees het ongeveer 170 miljoen mense gelok. Die sangfees is in alle 39 deelnemende lande uitgesaai, maar ook in die lande wat hulle onttrek het naamlik Bosnië-Herzegowina, Portugal, Turkye en in Australië, 'n land wat nie toegelaat is om deel te neem nie. Die sangfees het in die Malmö Arena in Malmö plaasgevind. Op 18 Mei 2013 het Emmilie de Forest met haar liedjie only teardrops vir Denemarke gewen. Hierdeur het die Eurovision-sangfees 2014 slegs 15 minute van Malmö plaagevind.

Wysigings

[wysig | wysig bron]

Terugkerend

[wysig | wysig bron]

Onttrekkings

[wysig | wysig bron]
  • Vlag van Portugal Portugal - Portugal is hard getref deur die ekonomiese krisis en moet deur besuinigings in 2013 onttrek.
  • Vlag van Turkye Turkye - Turkye stem nie saam met die huidige stemstelsel. Hulle wil dat die televoting vit 100% die resultaat moet beslis en die jury afgeskaf word
  • Vlag van Slowakye Slowakye - Slowakye onttrek vanweë die finansiële probleme en sy slegte resultate in vroeër jare.

Deelnemers

[wysig | wysig bron]

Halfeindronde 1

[wysig | wysig bron]
Plek Land Taal Sanger Liedjie Punten
1. Vlag van Denemarke Denemarke Engels Emmelie de Forest Only Teardrops 167
2. Vlag van Rusland Rusland Engels Dina Garipova "What If" 156
3. Vlag van Oekraïne Oekraïne Engels Zlata Ognevich "Gravity" 140
4. Vlag van Moldowa Moldowa Roemeens Aliona Moon "O mie" 95
5. Vlag van België België Engels Roberto Bellarosa "Love Kills" 75
6. Vlag van Nederland Nederland Engels Anouk "Birds" 75
7. Vlag van Belarus Belarus Engels Alyona Lanskaya "Solayoh" 64
8. Flag of Ireland Ierland Engels Ryan Dolan "Only Love Survives" 54
10 Vlag van Litaue Litaue Engels Andrius Pojavis "Something" 53
10. Vlag van Estland Estland Estnies Birgit "Et uus saaks alguse" 52
11. Vlag van Serwië Serwië Serwies Moje 3 "Ljubav je svuda" 46
12. Vlag van Montenegro Montenegro Montenegrijns Who See "Igranka" 41
13. Vlag van Kroasië Kroasië Kroaties Klapa s Mora "Mižerja" 38
14 Vlag van Oostenryk Oostenryk Engels Natália Kelly "Shine" 27
15. Flag of Cyprus Siprus Grieks Despina Olympiou "An me thimasai" 11
16. Vlag van Slowenië Slowenië Engels Hannah "Straight Into Love" 8

Halfeindronde 2

[wysig | wysig bron]
Plek Land Taal Sanger Liedjie Punten
1 Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan Engels Farid Mammadov Hold me 139
2 Vlag van Griekeland Griekeland Grieks Koza Mostra feat. Agathonas Iakovidis Alcohol is free 121
3 Vlag van Noorweë Noorweë Engels Margaret Berger I feed you my love 120
4 Vlag van Malta Malta Engels Gianluca Bezzina Tomorrow 118
5 Vlag van Roemenië Roemenië Engels Cezar Florin Ouatu It's my life 83
6 Vlag van Ysland Ysland Yslands Eyþór Ingi Gunnlaugsson Ég á líf 72
7 Vlag van Armenië Armenië Engels Dorians Lonely planet 69
8 Vlag van Hongarye Hongarye Hongaars ByeAlex Kedvesem (Zoohacker Remix) 66
9 Vlag van Finland Finland Engels Krista Siegfrids Marry me 64
10 Vlag van Georgië Georgië Engels Sopho Gelovani & Nodiko Tatisjvili Waterfall 63
11 Vlag van San Marino San Marino Italiaans Valentina Monetta Crisalide (Vola) 47
12 Vlag van Bulgarye Bulgarye Bulgaars Elitsa Todorova & Stojan Jankoelov Samo shampioni 45
13 Vlag van Switserland Switserland Engels Takasa You and me 41
14 Vlag van Israel Israel Hebreeus Moran Mazor Rak bishvilo 40
15 Vlag van Albanië Albanië Albanees Adrian Lulgjuraj & Bledar Sejko Identitet 31
16 Flag of the Republic of Macedonia Masedonië Macedonies Esma Redžepova & Vlatko Lozanoski Pred da se razdeni 28
17 Vlag van Letland Letland Engels PeR Here we go 13

Eindrondte

[wysig | wysig bron]
Plaats Land Taal Artiest Lied Punten
1 Vlag van Denemarke Denemarke Engels Emmelie de Forest Only teardrops 281
2 Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan Engels Farid Mammadov Hold me 234
3 Vlag van Oekraïne Oekraïne Engels Zlata Ohnevitsj Gravity 214
4 Vlag van Noorweë Noorweë Engels Margaret Berger I feed you my love 191
5 Vlag van Rusland Rusland Engels Dina Garipova What if 174
6 Vlag van Griekeland Griekeland Grieks Koza Mostra feat. Agathonas Iakovidis Alcohol is free 152
7 Vlag van Italië Italië Italiaans Marco Mengoni L'essenziale 126
8 Vlag van Malta Malta Engels Gianluca Bezzina Tomorrow 120
9 Vlag van Nederland Nederland Engels Anouk Birds 114
10 Vlag van Hongarye Hongarye Hongaars ByeAlex Kedvesem (Zoohacker Remix) 84
11 Vlag van Moldowa Moldowa Roemeens Aliona Moon O mie 71
12 Vlag van België België Engels Roberto Bellarosa Love kills 71
13 Vlag van Roemenië Roemenië Engels Cezar It's my life 65
14 Vlag van Swede Swede Engels Robin Stjernberg You 62
15 Vlag van Georgië Georgië Engels Sopho Gelovani & Nodiko Tatisjvili Waterfall 50
16 Vlag van Belarus Belarus Engels Aljona Lanskaja Solayoh 48
17 Vlag van Ysland Ysland Yslands Eyþór Ingi Gunnlaugsson Ég á líf 47
18 Vlag van Armenië Armenië Engels Dorians Lonely planet 41
19 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Engels Bonnie Tyler Believe in me 23
20 Vlag van Estland Estland Estnies Birgit Õigemeel Et uus saaks alguse 19
21 Vlag van Duitsland Duitsland Engels Cascada Glorious 18
22 Vlag van Litaue Litaue Engels Andrius Pojavis Something 17
23 Vlag van Frankryk Frankryk Frans Amandine Bourgeois L'enfer et moi 14
24 Vlag van Finland Finland Engels Krista Siegfrids Marry me 13
25 Vlag van Spanje Spanje Spaans El Sueño de Morfeo Contigo hasta el final 8
26 Flag of Ireland Ierland Engels Ryan Dolan Only love survives 5

Terugkerende sangers

[wysig | wysig bron]
Land Sanger Deelname
Vlag van Bulgarye Bulgarye Elitsa Todorova & Stojan Jankoelov Eurovision-sangfees 2007
Vlag van San Marino San Marino Valentina Monetta Eurovision-sangfees 2012

Trivia

[wysig | wysig bron]

Bedrog

[wysig | wysig bron]
  • Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan-Azerbeidjan zou ervan beschuldigd worden zijn stemmen te hebben gekocht van andere landen.
  • Vlag van Montenegro Montenegro-Er onstond een discussie rond de stemming van Montenegro doordat ze in de eerste halfeind 12 punten zouden gegeven hebben aan Oekraïne maar in de finale ze geen enkele punt aan hun gaven.

Opvallend

[wysig | wysig bron]
  • Vlag van Finland Finland-Op die einde van die finse act sou die sangeres met 1 van die dansers soen omdat hulle wil protesteer teen dat die regering geen gay huwelike in Finland wil wettig. Deur die lesbiese soen is die finse act nie uitgesaai in Turkye maar vervang deur advertensies.

Sanger

[wysig | wysig bron]
  • Vlag van Serwië Serwië-Nevena Božović, een van die 3 lede van Moje 3 gedoen mee aan die Junior Eurovision-sangfees 2007 waar hulle 3 geëindig met 120 punte.

Barbara Dex Award

[wysig | wysig bron]

De Barbara Dex Award is 'n toekenning vir die slegs geklede sanger of groep en is in 2013 gewen deur Moje 3 uit Serwië.

Plaats Land Sanger Stemmen
1. Vlag van Serwië Serwië Moje 3 967
2. Vlag van Roemenië Roemenië Cezar 544
3. Vlag van Israel Israel Moran Mazor 296
4. Vlag van Albanië Albanië Adrian Lulgjuraj & Bledar Sejko 150
5. Vlag van Montenegro Montenegro Who See 110