JP Pietersen
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Jon-Paul Roger Pietersen | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 12 Julie 1986 | ||||
Geboorteplek | Stellenbosch, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,90 m | ||||
Massa | 102 kg | ||||
Skool | Hoërskool Generaal Hertzog | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel, senter | ||||
Springbokno. | 775 | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2005–2013 2013- |
Natal Sharks Panasonic Wild Knights |
42 25 |
(90) (70) | ||
korrek soos op 18 Julie 2015. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006- | Sharks | 112 | (170) | ||
korrek soos op 18 Julie 2015. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2006- | Suid-Afrika | 69 | (120) | ||
korrek soos op 25 Junie 2016. |
Jon-Paul Roger "JP" Pietersen (gebore op 12 Julie 1986 in Stellenbosch) is 'n Suid-Afrikaanse beroepsrugbyspeler. Hy speel normaalweg op vleuel of heelagter vir die Sharks (in die Superrugbykompetisie) en die Natal Haaie in die Curriebekerreeks. Hy het al 69 rugbytoetse vir die Springbokke gespeel en 24 drieë vir hul gedruk. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- JP Pietersen by SARugby.co.za
- JP Pietersen by www.genslin.us/bokke
- Pietersen by itsrugby.co.uk