Rudy Paige
Voorkoms
| |||||
Geboortedatum | 2 Augustus 1989 | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboorteplek | Heidelberg, Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,69 m | ||||
Massa | 77 kg | ||||
Skool | Hoërskool Bastion | ||||
Universiteit | Universiteit van Johannesburg | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Skrumskakel | ||||
Springbokno. | 869 | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012- | Blou Bulle | 36 | (10) | ||
korrek soos op 19 November 2016. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013- | Bulls | 34 | (0) | ||
korrek soos op 19 November 2016. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2015- | Suid-Afrika | 2 | (0) | ||
korrek soos op 31 Mei 2016. |
Rudy Paige (gebore te Heidelberg, Wes-Kaap, 2 Augustus 1989) is 'n rugbyspeler wat op skrumskakel vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby speel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015.