Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Joseon

Koördinate: 37°33′N 126°59′O / 37.550°N 126.983°O / 37.550; 126.983
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
고려국/高麗國 (1392–1393)
조선국/朝鮮國 (1393–1894)
대조선국/大朝鮮國 (1894–1897)

Groot-Joseon

1392–1897
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of Joseon
Ligging of Joseon
Joseon op sy hoogste in 1433
Hoofstad Hanseong (nou Seoel)
37°33′N 126°59′O / 37.550°N 126.983°O / 37.550; 126.983
Taal/Tale Koreaans
Godsdiens Konfusianisme (staatsgodsdiens)
Boeddhisme (amptelik)
Sjamanisme
Taoïsme
Christendom (erken in 1886)
Regering Monargie
Koning
 - 1392–1398 (eerste) Taejo
 - 1864–1897 (laaste) Gojong
Hoofstaatsraadslid
 - 1392 (eerste) Bae Geuk-ryeom
 - 1894–1898 (laaste) Kim Byeong-si
Wetgewer geen (heerskap deur dekreet) (tot 1894)
Jungchuwon (van 1894 af)
Historiese tydperk Nuwe tyd
 - Kroning van Taejo 5 Augustus 1392
 - Naamverandering van Goryeo in Joseon 28 Maart 1393
 - Verkondiging van die Koreaanse alfabet 9 Oktober 1446
 - Japannese invalle 1592–1598
 - Eerste en tweede Qing-invalle 1627, 1636–1637
 - Keiserryk uitgeroep 13 Oktober 1897
Bevolking
 - 1519[1] skatting 3 300 000 
 - 1648[2] skatting 2 576 000 
 - 1717[2] skatting 10 056 000 
 - 1777[2] skatting 9 074 000 
Geldeenheid Mun (1423–1425, 1625–1892)
Yang (1892–1897)

Joseon (Koreaans: 조선; Hanja: 朝鮮; Chosŏn; [tɕo.sʰʌn]), amptelik die Groot-Joseon Staat (대조선국; 大朝鮮國; [tɛ.dɕo.sʰʌn.ɡuk̚]) was 'n dinastiese koninkryk in Korea wat vir 505 jaar bestaan het.[3][4] Dit is in Julie 1392 deur Taejo gestig en in Oktober 1897 deur die Koreaanse Keiserryk opgevolg. Die koninkryk is gestig in die nasleep van die omverwerping van Goryeo in die huidige stad Kaesong. Kort daarna is Korea hernoem en die hoofstad verskuif na die hedendaagse Seoel. Die koninkryk se mees noordelike grense is verskuif na die natuurlike grense by die Yalu- en Tumen-riviere nadat die Jurchen onderwerp is.

Die Joseon-tydperk het 'n aansienlike nalatenskap aan die moderne Korea nagelaat; 'n groot deel van die moderne Koreaanse kultuur, etikette, norme en sosiale houdings teenoor huidige kwessies, saam met die moderne Koreaanse taal en sy dialekte, spruit uit die kultuur en tradisies van Joseon. Die moderne Koreaanse burokrasie en administratiewe afdelings is ook gedurende die Joseon-tydperk gevestig.

Galery

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) Sung-Ho Kang (2014). Reorienting Reorient: East Asia and 15th–19th Century Joseon.
  2. 2,0 2,1 2,2 (en) Ki-joo Park and Donghyu Yang (2007). The Standard of Living in the Chosoˇn Dynasty Korea in the 17th to the 19th Centuries.
  3. (en) "Joseon dynasty". Encyclopædia Britannica. Besoek op 5 Augustus 2024.
  4. (en) Women Our History. D.K. 2019. p. 82. ISBN 978-0-241-39533-2. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2023. Besoek op 1 November 2020.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]