Kurper
Voorkoms
Kurper is die algemene naam vir 'n tipe varswatervis wat 'n magdom spesies insluit. Die meeste spesies hoort tot die familie: Cichlidae en 'n paar tot die familie: Anabantidae.
In Suid-Afrika vang hengelaars gewoonlik kurpers van Februarie tot April in die warmer, noord en oostelike dele van die land, alhoewel hulle reeds in September gevang kan word. Kurpers word gesien as 'n goeie sportvis op ligtegerei en is ook 'n goeie tafelvis.[1]
Hier is 37 visse met die naam kurper.
A
[wysig | wysig bron]- Angola-kurper (Chetia welwitschi)
B
[wysig | wysig bron]- Bloukurper (Oreochromis mossambicus)
- Bruinkol-kurper (Serranochromis thumbergi)
D
[wysig | wysig bron]- Dikbek-kurper (Thoracochromis albolabris)
- Driekolkurper (Oreochromis andersoni)
G
[wysig | wysig bron]- Groen-kurper (Sargochromis codringtonii)
- Groenkop-kurper (Oreochromis macrochir)
I
[wysig | wysig bron]- Israelse kurper (Oreochromis aureus)
K
[wysig | wysig bron]- Kaapse kurper (Sandelia capensis)
- Kafue-kurper (Sargochromis mortimeri)
- Kanariekurper (Chetia flaviventris)
- Kariba-kurper (Oreochromis mortimeri)
- Kromkop-kurper (Serranochromis altus)
- Kunene-kurper (Sargochromis coulteri)
L
[wysig | wysig bron]- Laeveld-kurper (Serranochromis meridianus)
- Langvin-kurper (Serranochromis longimanus)
- Langwang-kurper (Sargochromis greenwoodi)
- Ligroos-kurper (Sargochromis giardi)
N
[wysig | wysig bron]- Namibkurper (Thoracochromis buysi)
- Nylkurper (Oreochromis niloticus)
O
[wysig | wysig bron]- Okavango-kurper (Tilapia ruweti)
- Olyfkurper (Serranochromis robustus)
- Oos-Kaapse kurper (Sandelia bainsii)
- Oostelike kurper (Astatotilapia calliptera)
- Oranjerand-kurper (Chetia brevis)
- Otjikoto-kurper (Tilapia guinasana)
P
[wysig | wysig bron]- Perskopkurper (Serranochromis macrocephalus)
R
[wysig | wysig bron]- Reënboog-kurper (Sargochromis carlottae)
- Rooiborskurper - (Tilapia rendalii)
S
[wysig | wysig bron]- Shire-kurper (Oreochromis shiranus)
- Slanke-kurper (Chetia gracilis)
- Smalkop-kurper (Serranochromis angusticeps)
- Stekelrige kurper (Ctenopoma multispine)
- Swartkol-kurper (Microctenopoma intermedium)
- Swartkurper (Oreochromis placidus)
V
[wysig | wysig bron]- Vleikurper (Tilapia sparrmanii)
Z
[wysig | wysig bron]- Zambezikurper (Pharyngochromis acuticeps)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Somertyd is Kurpertyd! Geargiveer 27 Januarie 2012 op Wayback Machine, besoek op 20 September 2012
Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1