Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Manor F1-span

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Manor Marussia F1-span, voorheen die Marussia F1-span, was 'n Britse Formule Een-wedrenspan gebaseer in Banbury, Oxford in die Verenigde Koninkryk. Die span is bedryf deur Manor Motorsport (amptelik "Marussia Manor Racing"),[1] wat voorheen 'n filiaal van Marussia Motors was, 'n ontbinde sportmotorvervaardiger wat in Moskou gebaseer was.[2] Die span het aanvanklik begin deelneem in 2010 onder die naam "Virgin Racing"; die volgende jaar word Marussia sy hoofborg, om "Marussia Virgin Racing" te vorm, totdat hy as die "Marussia F1-span" bekend gestaan het sedert 2012.

Die Marussia-span het sy eerste kampioenskapspunte by die 2014 Monaco Grand Prix behaal, toe sy beste bestuurder, Jules Bianchi, negende geëindig het, sodoende het Marussia die eerste Russiese vervaardiger geword om kampioenskapspunte aan te teken.[3]

Formule Een-uitslae

[wysig | wysig bron]
Jaar Motor en bande Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek
2015 Marussia MR03B

P
Ferrari 059/3 V6 turbo AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
BHR
Vlag van Bahrein
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
AUT
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
RUS
Vlag van Rusland
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MEX
Vlag van Meksiko
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
0 10
Will Stevens DNS DNQ 15 16 17 17 17 DNF 13 16 16 15 15 19 14 DNF 16 17 18
Roberto Merhi DNS 15 16 17 18 16 DNF 14 12 15 15 16 13 19
A. Rossi 14 18 12 15 18
2016 MRT05

P
Mercedes PU106C Hybrid 1.6 V6 turbo AUS
Vlag van Australië
BHR
Vlag van Bahrein
CHN
RUS
Vlag van Rusland
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
EUR
Vlag van Azerbeidjan
AUT
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
GER
Vlag van Duitsland
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
MAL
Vlag van Maleisië
JPN
Vlag van Japan
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MEX
Vlag van Meksiko
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
1 punt 11de
Rio Haryanto DNF 17 21 DNF 17 15 19 18 16 DNF 21 20
Pascal Wehrlein 16 13 18 18 16 14 17 DNF 10 DNF 19 17 DNF DNF 16 15 22 17 DNF 15 14
Esteban Ocon 16 18 18 16 21 18 21 12 13

Voetnotas

[wysig | wysig bron]
  • DNS = Nie weggespring nie (Did Not Start)
  • DNF = Nie ren voltooi nie (Did Not Finish)

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Terms and Conditions". Marussia F1 Team (in Engels). Manor Grand Prix Racing. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Januarie 2018. Besoek op 28 Februarie 2015.
  2. Manor Grand Prix Racing Limited Geargiveer 3 Januarie 2013 op Wayback Machine, InsideView, URL besoek 2012-01-29
  3. Cooper, Adam (25 Mei 2014). "Bianchi gives Marussia first-ever points". Foxsports.com. Fox Sports; Fox Entertainment Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2014. Besoek op 25 Mei 2014.