Martin Scorsese
Voorkoms
Martin Scorsese | |
Scorsese in 2010.
| |
Geboortenaam | Martin Charles Scorsese |
---|---|
Geboorte | 17 November 1942 |
Ouers | Charles Scorsese (vader) Catherine Scorsese (moeder) |
Lewensmaat |
|
Handtekening |
Martin Charles Scorsese[1] (IFA: skɔrˈsɛsi[2] of skorˈseːze; gebore op 17 November 1942) is ’n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, draaiboekskrywer, akteur en rolprenthistorikus met ’n loopbaan van langer as 45 jaar. Temas in sy werk is onder meer Sisilaans-Amerikaanse identiteit, Rooms-Katolieke idees van skuld en redding,[3] machismo, moderne misdaad en bendekonflik. Baie van sy flieks bevat tonele van geweld en baie vloekwoorde.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Met ingang 2019 het Scorsese 'n totaal van 25 vollengte - en 14 dokumentêre rolprente geregisseer. Hy het 'n Oscar gewen vir sy 2006 rolprent getitel The Departed met Leonardo DiCaprio en Matt Damon.
Jaar | Titel | Verspreider |
---|---|---|
1967 | Who's That Knocking at My Door | Joseph Brenner Associates |
1972 | Boxcar Bertha | American International Pictures |
1973 | Mean Streets | Warner Bros. |
1974 | Alice Doesn't Live Here Anymore | |
1976 | Taxi Driver | Columbia Pictures |
1977 | New York, New York | United Artists |
1980 | Raging Bull | |
1982 | The King of Comedy | 20th Century Fox |
1985 | After Hours | Warner Bros. |
1986 | The Color of Money | Buena Vista Distribution |
1988 | The Last Temptation of Christ | Universal Pictures |
1990 | Goodfellas | Warner Bros. |
1991 | Cape Fear | Universal Pictures |
1993 | The Age of Innocence | Columbia Pictures |
1995 | Casino | Universal Pictures |
1997 | Kundun | Buena Vista Pictures |
1999 | Bringing Out the Dead | Paramount Pictures/ Buena Vista Pictures |
2002 | Gangs of New York | Miramax |
2004 | The Aviator | Warner Bros. Pictures / Miramax |
2006 | The Departed | Warner Bros. Pictures |
2010 | Shutter Island | Paramount Pictures |
2011 | Hugo | |
2013 | The Wolf of Wall Street | Paramount Pictures / Universal Pictures |
2016 | Silence | Paramount Pictures |
2019 | The Irishman | Netflix |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "#83 Royal Descents, Notable Kin, and Printed Sources: A Third Set of Ten Hollywood Figures (or Groups Thereof), with a Coda on Two Directors" (in Engels). Americanancestors.org. 22 November 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2014. Besoek op 5 Januarie 2012.
- ↑ Sy eie uitspraak op die TV-program Entourage (seisoen 5, episode 12)
- ↑ The Religious Affiliation of Director Martin Scorsese Geargiveer 3 Maart 2016 op Wayback Machine Webpage created May 27, 2005. Last modified September 5, 2005.URL besoek op 1 April 2007.