Mickey Muis
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Mickey Mouse)
Mickey Muis | |
Skepping | |
---|---|
Eerste verskyning | Plane Crazy 18 Nov (1928)[1] |
Geskep deur | Walt Disney |
Inligting | |
Spesie | Muis |
Geslag | Manlik |
Nasionaliteit | Amerika |
Mickey Muis is een van die oudste figuurtjies uit die strokiesprente van Walt Disney. Mickey is 'n vermenslikte muis wat gewoonlik 'n rooi kortbroek, groot geel skoene en wit handskoene dra. Hy is een van die herkenbaarste fiktiewe karakters ter wêreld.
Mickey verskyn gewoonlik saam met onder andere sy meisie, Minnie Muis, sy hond, Pluto, sy vriende Donald Duck en Goofy, en sy nemesis, Pete.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Orlando Sentinel". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2018. Besoek op 8 Augustus 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mickey Muis.