Moshoeshoe II
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Mosjesj II)
Moshoeshoe II | |
---|---|
Koning van Lesotho | |
Moshoeshoe II in 1970 | |
Dinastie | Huis van Moshoeshoe |
Bewind | 4 Oktober 1966 – 15 Januarie 1996 |
Volle naam | Constantine Bereng Seeiso |
Ander titels | motlotlehi |
Gebore | 2 Mei 1938 |
Morija, Lesotho | |
Gesterf | 15 Januarie 1996 |
naby Marakabei, Lesotho | |
Voorganger | Homself as opperhoof van Lesotho |
Opvolger | Letsie III |
Gade | Tabitha Masentle Lerotholi Mojelain |
Kinders | David Mohato Bereng Seeiso Seeiso Bereng Seeiso van Lesotho Constance Christina Maseeiso |
Vader | Simon Seeiso Griffith |
Moeder | ’Mantšebo |
Moshoeshoe II (ook voorheen gespel Mosjesj II) (2 Mei 1938 – 15 Januarie 1996), vroeër bekend as Constantine Bereng Seeiso, was die opperhoof van Lesotho totdat dié land sy volle onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk in 1966 ontvang het en hy sy vader, Simon Seeiso Griffith opgevolg het. Hy was koning van Lesotho van 1966 tot sy ballingskap in 1990 en die tweede keer van 1995 tot sy dood in 1996.
Huwelik en kinders
[wysig | wysig bron]Koning Moshoeshoe is in 1962 met Tabitha Masentle Lerotholi Mojelain getroud, by wie hy twee seuns en 'n dogter gehad het:
- Prins David Mohato Bereng Seeiso, gebore op 17 Julie 1963.
- Prins Seeiso Bereng Seeiso, gebore op 16 April 1966.
- Prinses Constance Christina Maseeiso, 24 Desember 1969 – 7 September 1994.
Eerbewyse
[wysig | wysig bron]- Lesotho: Grand Master of the Most Dignified Order of Moshoeshoe.
- Lesotho: Grand Master of the Most Meritorious Order of Mohlomi.
- Lesotho: Grand Master of the Most Loyal Order of Ramatseatsane.
- Suid-Afrika: Supreme Companion of the Order of the Companions of O. R. Tambo [postuum] (20 April 2006).[1]
- Iran: Commemorative Medal of the 2500th Anniversary of the founding of the Persian Empire (14 Oktober 1971).[2][3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Moshoeshoe II. |
- ↑ (en) South African Government Information Geargiveer 4 Januarie 2011 op Wayback Machine
- ↑ (en) Badraie
- ↑ (en) Badraie
Bronne
[wysig | wysig bron]Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |