Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Letsie III

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Letsie III
Koning van Lesotho
Letsie III in 2013
Dinastie Huis van Mosjesj
Bewind 12 November 199025 Januarie 1995
7 Februarie 1996hede
Volle naam David Mohato Bereng Seeiso
Ander titels motlotlehi
Gebore 17 Julie 1963
Morija, Lesotho
Voorganger Mamohato (Regent)
Lerotholi Seeiso
Opvolger Mosjesj II
Gade Anna Motšoeneng
Kinders Senate Seeiso
'M'aSeeiso
Lerotholi Seeiso
Vader Mosjesj II
Moeder Mamohato

Letsie III (gebore as David Mohato Bereng Seeiso op 17 Julie 1963 in Morija) is die huidige koning van Lesotho (Suid-Sotho: motlotlehi). Hy het sy vader, Mosjesj II, opgevolg, nadat dié in 1990 in ballingskap gedwing is. Die bewind van sy vader is later vir 'n kort rukkie herstel, maar toe hy in 1996 in 'n motorongeluk sterf, het Letsie weer koning geword. Aangesien Lesotho 'n grondwetlike monargie is, is die meeste van koning Letsie se pligte as die koning van Lesotho seremonieel van aard.[1]

Koninklike vlag van Lesotho

Hy het sy skoolopleiding in die Verenigde Koninkryk aan die Ampleforth College voltooi. Daarna het hy aan die Nasionale Universiteit van Lesotho gestudeer waar hy met 'n BA in regte gegradueer het. Hy het daarna aan die Universiteit van Bristol, die Universiteit van Cambridge en die Universiteit van Londen studeer. Hy het sy studies in 1989 voltooi, waarna hy na Lesotho teruggekeer het.[2]

Huwelik en kinders

[wysig | wysig bron]

Uit koning Letsie se huwelik in 2000 met Karabo Motšoeneng is twee dogters en 'n seun gebore:

  • Prinses Mary Senate Mohato Seeiso, gebore op 7 Oktober 2001.
  • Prinses 'M'aSeeiso, gebore op 20 November 2004.
  • Prins Lerotholi David Mohato Bereng Seeiso, gebore op 18 April 2007.

Eerbewyse

[wysig | wysig bron]

Nasionaal

[wysig | wysig bron]
  • Vlag van Lesotho Lesotho: Grand Master of the Most Dignified Order of Moshoeshoe.[3]
  • Vlag van Lesotho Lesotho: Grand Master of the Most Courteous Order of Lesotho.[3]
  • Vlag van Lesotho Lesotho: Grand Master of the Most Meritorious Order of Mohlomi.[3]
  • Vlag van Lesotho Lesotho: Grand Master of the Most Loyal Order of Ramatseatsane.[4]
  • Vlag van Lesotho Lesotho: Outstanding Service Medal.[3][5]

Internasionaal

[wysig | wysig bron]
  • Vlag van Italië Italië:
    • Bailiff Knight Grand Cross of Justice of the Two Sicilian Royal Sacred Military Constantinian Order of Saint George (8 Oktober 2013).[6]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Lesotho profile". BBC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019. Besoek op 28 April 2014.
  2. (en) "His Majesty King Letsie III". Embassy of the People's Republic of China in the Kingdom of Lesotho. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 28 April 2014.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) "Televisión Camagüey, Cuba". Televisión Camagüey, Cuba. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Januarie 2020. Besoek op 4 Junie 2017.
  4. (en) "Kingdom of Lesotho". Besoek op 4 Junie 2017.
  5. (en) "Outstanding Service Medal". Besoek op 4 Junie 2017.
  6. (en) "Catholic King Letsie III of Lesotho invested into the Constantinian Order – Sacred Military Constantinian Order of St. George". 8 Oktober 2013. Besoek op 4 Junie 2017.

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Voorafgegaan deur
Mamohato (Regent)
Koning van Lesotho
1990–1995
Opgevolg deur
Mosjesj II
Voorafgegaan deur
Mamohato (Regent)
Koning van Lesotho
1996–hede
Opgevolg deur
Posbekleër