Vasteland-Keltiese tale
Voorkoms
Vasteland-Keltiese Tale | |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
uitgesterf |
Genetiese klassifikasie: |
Indo-Europees Kelties Vasteland-Keltiese Tale |
Onderafdelings: |
Die Vasteland-Keltiese Tale is 'n moderne naam vir die Keltiese tale, nou almal uitgestorwe, wat op die Europese vasteland ontstaan het en daar gepraat is (teenoor die Eiland-Keltiese tale wat in Groot-Brittanje en Ierland gepraat is). Die Vasteland-Keltiese tale is deur volke wat aan die Romeine en Grieke bekend gestaan het as Keltoi, Kelte, Galliërs en Galatae. Die tale is van die Iberiese Skiereiland tot by die Balkan en in Anatolië gepraat. Die tale is egter deur die Germaanse en Italiese tale verdring.
Indo-Europese tale: Kentum-tale: Kelties | ||
---|---|---|
Eiland-Keltiese tale | ||
Goidelies: | Iers-Gaelies | Skots-Gaelies (Skotland • Kanada) | Manx-Gaelies | Galweegse-Gaelies † | |
Britonies: | Wallies | Kornies | Bretons | Cumbries † | Piekties † | |
Vasteland-Keltiese tale | ||
Vasteland-Keltiese tale: | Gallies †: | Leponties † | Galaties † Keltiberies † | |
Gemengde Tale | ||
Gemengde Tale: | Shelta | Bungee † | |
† Uitgestorwe |