Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

eekhoring

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Verskeie eekhorings.
Enkelvoud Meervoud
  eekhoring     eekhorings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  eekhorinkie     eekhoringkies  
   
(lêer)
eek•ho•ring
(soogdiere) 'n Knaagdier uit die familie op Wikispecies Sciuridae wat dikwels 'n pluimstert het.
Die eekhoring is geneig om neute te bêre.
knaagdier

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: squirrel(en)
Esperanto: sciuro(eo)
Nederlands: eekhoorn(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor eekhoring.