Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

hare

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  haar     hare    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  haartjie     haartjies  
Meervoud van ☞ haar.

    Vertalings

  Vertalings:    hare
Engels: hairs(en)
Nederlands: haren(nl)
Enkelvoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
manlik
3. persoon
vroulik
3. persoon
onsydig
my jou u sy haar dit se
myne joune u s'n syne hare dit s'n
Meervoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
ons julle, jul u hulle, hul
ons s'n, onse julle s'n u s'n hulle s'n
Dui aan dat iets aan 'n vroulike persoon behoort.

    Eienskappe

Besitlike voornaamwoord van die derde persoon, vroulik.
Is dit kopie nou syne of is dit hare?

    Vertalings

  Vertalings:    hare
Engels: hers(en)
Nederlands: hare(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord hare hares
Haas (dier)