perdeby
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
perdeby | perdebye |
- Insek met gladde, deurskyndende vlerke, 'n vernoude lyf tussen die bors en agterlyf, en 'n pynlike angel. Soortgelyk aan 'n by en nes bye is perdebye sosiale insekte. Anders as die meeste bye is 'n perdeby gewoonlik 'n karnivoor en kan hy herhaaldelik steek.
Vertalings: perdeby | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor perdeby.