Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

wandelpad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  wandelpad     wandelpaaie  
   
(lêer)
'n Pad wat vir wandelaars bedoel is
  1. 'n Drie kilometer lange versteekte ondergrondse tonnelnetwerk wat onlangs in Johannesburg se middestad ontdek is, kan dalk binnekort tot nuwerwetse wandelpaaie, kompleet met koffiewinkels en parke, omskep word.[1]
Pad

    Vertalings

  Vertalings:    wandelpad
Engels: hiking trail(en)
Nederlands: wandelpad(nl) o