Dan du Preez
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Daniel du Preez | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 5 Augustus 1995 | ||||
Geboorteplek | Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 196 cm | ||||
Massa | 112 kg | ||||
Skool | Kearsney College, KwaZulu-Natal | ||||
Universiteit | Varsity College, Westville | ||||
Vername familie | Robert du Preez sr. (vader) Robert du Preez jr. (broer) | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank, slot | ||||
Springbokno. | 889 | ||||
Jeugspanne | |||||
Jare | Span | ||||
2008–2015 | NMMU Madibaz | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015– | Natalse Haaie | 16 | (30) | ||
korrek soos op 28 Mei 2018. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015– | Sharks | 33 | (30) | ||
korrek soos op 28 Mei 2018. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2012–13 2015 2017– |
S.A. Skole S.A. o/20 Suid-Afrika |
4 5 4 |
(0) (10) (0) | ||
korrek soos op 5 Junie 2018. |
Dan du Preez (gebore 5 Augustus 1995, Durban) is ’n losvoorspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Superrugby speel.
Springbokloopbaan
[wysig | wysig bron]Du Preez het op 18 November 2017 sy debuut vir die Springbokke teen Frankryk op die ouderdom van 22 jaar in Parys gemaak.
Hy is die seun van Robert du Preez sr., oudrugbyspeler, wat tans die Sharks afrig.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |